Maximiliano Hernández (gebore 12 September 1973) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Thor (2011), Warrior (2011), The Avengers (2012), en Captain America: The Winter Soldier (2014).

Filmografie Rolprente 2011: Thor 2011: Warrior 2012: The Avengers 2014: Captain America: The Winter Soldier

Televisierolprente 2011: The Indestructible Jimmy Brown

Video's 2011: Marvel One-Shot: The Consultant 2012: Marvel One-Shot: Item 47

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu