Jason Hervey (gebore 6 April 1972) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pee-wee's Big Adventure (1985), Back to the Future (1985), en The Monster Squad (1987), en in die televisiereeks The Wonder Years (1988).

Filmografie Rolprente 1985: Pee-wee's Big Adventure 1985: Back to the Future 1987: The Monster Squad

Televisiereekse 1988: The Wonder Years 1991: Wide World of Kids 1999: 100 Deeds for Eddie McDowd 2002: Go for It! 2005: I Want to Be a Hilton 2007: Scott Baio Is 45... And Single 2009: Confessions of a Teen Idol 2010: Lay It Down 2011: Beverly Hills Fabulous 2011: Hulk Hogan's Micro Championship Wrestling 2011: Big Easy Brides 2012: The Catalina 2012: The Devil's Ride

Televisierolprente 1985: The O'Briens 2012: Gretta Style

Video's 1994: I Am Legend 1997: A Day with Officer Pete 1998: WCW/NWO Superstar Series: Diamond Dallas Page - Feel the Bang!

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu