Martin Hewitt (gebore 19 Februarie 1958) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Endless Love (1981), Yellowbeard (1983), Alien Predator (1985), en Two Moon Junction (1988).
Filmografie Rolprente 1981: Endless Love 1983: Yellowbeard 1985: Alien Predator 1985: Out of Control 1986: Killer Party 1988: Two Moon Junction 1988: White Ghost 1988: Private War 1993: Secret Games II (The Escort) 1994: Night Fire 2000: Ground Zero
Televisiereekse 1983: The Family Tree
Televisierolprente 2001: Headliners & Legends: Brooke Shields
Video's 1991: Carnal Crimes 1991: Crime Lords 1992: Night Rhythms 1992: Secret Games
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1958 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu