Dan Hicks (gebore 19 Julie 1951) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Evil Dead II (1987), Intruder (1989), Darkman (1990), en Spider-Man 2 (2004).

Filmografie Rolprente 1987: Evil Dead II 1989: Intruder 1990: Darkman 2004: Spider-Man 2 2008: Alternate Endings 2016: Elder Island 2018: Dick Johnson & Tommygun vs. The Cannibal Cop: Based on a True Story 2018: The Blood Hunter

Televisiereekse 1993: Ultraman: The Ultimate Hero 2011: Morbid Minutes 2013: Ape$#!t

Video's 2009: Love Birds 2011: For You 2011: Slashed Prices: The Making of Intruder

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1951 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Sterftes in 2020