Peter Youngblood Hills (gebore 28 Januarie 1978) is 'n Amerikaanse akteur en kinematograaf. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Beach (2000), AKA (2002), Michel Vaillant (2003), en The Wolf of Wall Street (2013).
Filmografie Rolprente 2000: The Beach 2002: AKA 2003: Michel Vaillant 2007: The 11th Hour 2013: The Wolf of Wall Street
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Mense van Suid-Afrika van Engelse afkoms