Grainger Hines is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Lincoln (2012) en The Ballad of Buster Scruggs (2018), en in die televisiereekse Hell on Wheels (2011) en The Knick (2014).
Filmografie Rolprente 1994: The Outsider 2000: Just for the Time Being 2004: Beacon Hill 2008: The Mill 2012: Lincoln 2013: Martial Science 2015: Hollywood 2016: JOB's Daughter 2017: Kensho at the Bedfellow 2017: The Final Interview 2018: The Ballad of Buster Scruggs Hot Bath, Stiff Drink, an' a Close Shave
Televisiereekse 1982: Seven Brides for Seven Brothers 2011: Hell on Wheels 2014: The Knick
Televisierolprente 1978: Someone's Watching Me! 1982: The Circle Family
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1948 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu