Lou Hirsch (gebore 27 Februarie 1955) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Superman III (1983) en Who Framed Roger Rabbit (1988), en in die televisiereeks My Hero (2000).
Filmografie Rolprente 1983: Superman III 1988: Who Framed Roger Rabbit
Televisiereekse 1981: The Kenny Everett Television Show 1990: Kappatoo 1990: Gophers! 2000: My Hero
Televisierolprente 1993: The Brown Man
Video's 1996: The Best of Roger Rabbit 2003: Behind the Ears: The True Story of Roger Rabbit
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1955 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu