Aldis Hodge (gebore 20 September 1986) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Die Hard with a Vengeance (1995), Straight Outta Compton (2015), en Hidden Figures (2016), en in die televisiereeks Leverage (2008).
Filmografie Rolprente 1995: Die Hard with a Vengeance 2009: Red Sands 2015: Straight Outta Compton 2016: Hidden Figures 2016: Jack Reacher: Never Go Back 2018: Brian Banks
Televisiereekse 2005: A.T.O.M.: Alpha Teens on Machines 2008: Leverage 2016: Underground
Televisierolprente 2004: Frankie Muniz HoopLA Celebrity Basketball Event 2014: The After
Video's 2009: Red Sands Set Tour with Noel G. 2009: The Screenwriter Diaries 2017: The Making of an Icon Mann Salute to Sidney Poitier
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu