Edwin Hodge (gebore 26 Januarie 1985) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Big Momma's House (2000), Red Dawn (2012), The Purge: Anarchy (2014), en The Purge: Election Year (2016).

Filmografie Rolprente 1997: Shadow Zone: My Teacher Ate My Homework 2000: Big Momma's House 2005: Control 2012: Red Dawn 2014: The Purge: Anarchy 2014: As Above, So Below 2016: The Purge: Election Year

Televisiereekse 2003: 90 Days in Hollywood 2004: Jack & Bobby 2009: Mental 2014: thirtydumpling 2017: Six

Televisierolprente 2002: In My Life

Video's 2013: NCIS: Los Angeles: Season 4 - Some Assembly Required 2017: Amnesia

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu