Jordon Hodges (gebore 2 Maart 1987) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Sand Castles (2014), The Things We've Seen (2017), en The Shade Shepherd (2019), en in die televisiereeks Claws (2017).
Filmografie Rolprente 2009: Decomposed 2010: Harvey Putter and the Ridiculous Premise 2010: American Scream King 2011: Impulse Black 2012: Mary's Buttons 2014: Sand Castles 2017: The Things We've Seen 2018: Fishbowl California 2019: The Shade Shepherd Untitled Scott Toler Collins Project
Televisiereekse 2012: The Virtual Zone 2017: Claws
Video's 2011: Deadly Karma
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu