Ben Hoffman (gebore 13 Desember 1974) is 'n Amerikaanse skrywer, vervaardiger, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Archer (2009), New Girl (2011), en The Ben Show with Ben Hoffman (2013).

Filmografie Televisiereekse 2007: InfoMania 2009: Archer 2011: New Girl 2011: Sports Show with Norm Macdonald 2013: The Ben Show with Ben Hoffman

Televisierolprente 2009: W.T.F. (W., Thanks and Farewell): A Look Back at the Bush Years 2012: The Jesse Miller Show

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu