Rick Hoffman (gebore 12 Junie 1970) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Blood Work (2002), Cellular (2004), en Hostel (2005), en in die televisiereeks Suits (2011).
Filmografie Rolprente 2002: Blood Work 2004: Cellular 2005: Hostel
Televisiereekse 2000: The $treet 2001: Philly 2005: Jake in Progress 2007: Samantha Who? 2011: Suits
Televisierolprente 1990: Just Perfect 2003: The Partners
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu