André Holland (gebore 28 Desember 1979) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bride Wars (2009), 42 (2013), Selma (2014), en Moonlight (2016).

Filmografie Rolprente 2009: Bride Wars 2013: 42 2014: Selma 2016: Moonlight 2019: High Flying Bird

Televisiereekse 2011: Friends with Benefits 2012: 1600 Penn 2014: The Knick 2018: Castle Rock

Televisierolprente 2007: The News

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu