Ashton Holmes (gebore 17 Februarie 1978) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A History of Violence (2005), Wind Chill (2007), en The Divide (2011).
Filmografie Rolprente 1999: Advising Michael 2005: A History of Violence 2007: Wind Chill 2007: Normal Adolescent Behavior 2011: The Divide 2018: Acts of Violence
Televisiereekse 2005: Timeless
Televisierolprente Truth Be Told' a Stanislavki/Meisner Acting Collective Aka Creative Therapy Video's 2003: Raising Hell 2007: A Frozen Set: The Making of 'Wind Chill
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu