Peter Hooten (gebore 29 November 1950) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Orca (1977), The Inglorious Bastards (1978), en 2020 Texas Gladiators (1982).
Filmografie Rolprente 1975: Prisoners 1975: Sunburst 1977: Orca 1978: The Inglorious Bastards 1978: The Fifth Commandment 1981: Fantasies 1982: 2020 Texas Gladiators 1987: Brothers in Blood 1987: Tempi di guerra 1988: Just a Damned Soldier 1990: Night Killer 2013: House of Blood
Televisierolprente 1978: Dr. Strange
Video's 2016: Peter Hooten : An Inglorious Bastard Speaks
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1950 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu