Bobby Hosea (gebore 5 Desember 1955) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Independence Day (1996), Judas Kiss (1998), en The Dead Girl (2006), en in die televisiereeks The Event (2010).

Filmografie Rolprente 1989: Rock-A-Die Baby 1991: Pretty Hattie's Baby 1996: Independence Day 1998: Judas Kiss 2001: Going Back 2006: The Dead Girl

Televisiereekse 1990: Singer & Sons 1996: The Cape 1997: Pensacola: Wings of Gold 2000: 18 Wheels of Justice 2010: The Event

Televisierolprente 1987: Angel in Green 1994: M.A.N.T.I.S. 1995: The O.J. Simpson Story 1997: NightScream 1998: Gargantua 1998: Wie stark muß eine Liebe sein 2003: D.C. Sniper: 23 Days of Fear 2006: The Veteran

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1955 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu