Matt Hoverman (gebore 12 Mei 1968) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Arthur (1996), Sonic X (2003), en Sofia the First (2013).

Filmografie Televisiereekse 1996: Arthur 2003: Sonic X 2013: Sofia the First

Video's 2001: Harlock Saga: Behind the Scenes

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu