Kyle Howard (gebore 13 April 1978) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente House Arrest (1996) en Orange County (2002), en in die televisiereeks Grosse Pointe (2000).

Filmografie Rolprente 1996: House Arrest 1996: Robo Warriors 1997: Address Unknown 1999: Sign of the Times 2002: Orange County 2018: Electric Love

Televisiereekse 1998: Love Boat: The Next Wave 2000: Grosse Pointe 2003: Run of the House 2005: Related 2006: My Boys 2015: Your Family or Mine

Televisierolprente 1997: Skeletons 2000: Yesterday's Children 2002: Class of '06 2005: True 2012: Happy Valley 2016: Crunch Time 2017: Hannah Royce's Questionable Choices Paging Dr. Freed

Video's 1996: The Paper Brigade 1996: Hooked 1996: Trigger Happy

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu