Leo Howard (gebore 13 Julie 1997) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Shorts (2009), G.I. Joe: The Rise of Cobra (2009), Logan (2010), en Conan the Barbarian (2011).

Filmografie Rolprente 2009: Shorts 2009: G.I. Joe: The Rise of Cobra 2009: Aussie and Ted's Great Adventure 2010: Logan 2011: Conan the Barbarian 2015: Andron 2017: You're Gonna Miss Me

Televisiereekse 2009: Leo Little's Big Show 2010: Disney XD's My Life 2011: Kickin' It 2011: PrankStars 2012: TRYathlon 2014: Win, Lose or Draw 2016: Freakish 2016: WTH: Welcome to Howler 2018: Love Daily

Televisierolprente 2009: Disney Channel New Year Star Showdown

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1997 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu