Sherman Howard (gebore 11 Junie 1949) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Day of the Dead (1985) en Lethal Weapon 2 (1989), en in die televisiereeks Seinfeld (1989).

Filmografie Rolprente 1985: Day of the Dead 1989: Lethal Weapon 2 2015: The Walkers Among Us 2016: The Hudson Tribes

Televisiereekse 1989: Seinfeld 1991: Good & Evil 1996: Jumanji 1998: Mad Jack the Pirate

Televisierolprente 1985: The Eagle and the Bear 1995: Problem Child 3: Junior in Love

Video's 1998: The Jungle Book: Mowgli's Story 2003: The Many Days of 'Day of the Dead'

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1949 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu