Hans Howes (gebore 18 Februarie 1943) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Terminal Velocity (1994), Seabiscuit (2003), Lucky You (2007), en There Will Be Blood (2007).
Filmografie Rolprente 1994: Terminal Velocity 2003: Seabiscuit 2007: Lucky You 2007: There Will Be Blood
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1943 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse akteurs