Cooper Huckabee (gebore 8 Mei 1951) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Funhouse (1981), Gettysburg (1993), The General's Daughter (1999), en Space Cowboys (2000).

Filmografie Rolprente 1979: Joni 1980: Getting Wasted 1981: The Funhouse 1987: The Curse 1988: Cohen and Tate 1990: Night Eyes 1993: Gettysburg 1999: The General's Daughter 2000: Space Cowboys

Televisiereekse 1976: The Quest 2010: Bright Falls

Televisierolprente 1981: Stand by Your Man 1982: Country Gold

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1951 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu