Logan Huffman (gebore 22 Desember 1989) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Lymelife (2008), Final Girl (2015), en Temple (2017), en in die televisiereeks V (2009).
Filmografie Rolprente 2008: Lymelife 2012: Refuge 2013: Underdogs 2013: Bad Turn Worse 2015: Final Girl 2015: The Preppie Connection 2016: Outlaw 2017: Temple 2017: Bomb City
Televisiereekse 2008: The Jace Hall Show 2009: V 2013: Dementia's Doorway 2018: Tyler Shields: Provocateur
Televisierolprente 2012: A Smile as Big as the Moon 2018: Bad Stepmother
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu