Chris Hunter (gebore 3 Julie 1987) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Phil of the Future (2004), South of Nowhere (2005), en Bones (2005).

Filmografie Televisiereekse 2004: Phil of the Future 2005: South of Nowhere 2005: Bones

Televisierolprente 2005: American Black Beauty

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu