Ryan Hurst (gebore 19 Junie 1976) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Saving Private Ryan (1998), Remember the Titans (2000), We Were Soldiers (2002), en The Ladykillers (2004).
Filmografie Rolprente 1998: Saving Private Ryan 2000: Remember the Titans 2001: Venus and Mars 2001: Perfect Lover 2002: We Were Soldiers 2002: Lone Star State of Mind 2004: The Ladykillers 2008: Noble Things 2009: Chasing the Green 2018: A Million Little Pieces
Televisiereekse 1995: Campus Cops 2005: Wanted 2013: King & Maxwell 2016: Outsiders
Video's 2009: Sons of Anarchy Season 1: Casting 'Sons of Anarchy''' 2010: Sons of Anarchy: Happy Ending Roundtable 2013: Sons of Anarchy: Opie Winston''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu