Rif Hutton (28 November 1962 - 18 April 2026) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Star Trek: Generations (1994), The Thirteenth Floor (1999), Oblivion (2013), en Midnight Special (2016).
Filmografie Rolprente 1989: Shotgun 1994: Star Trek: Generations 1999: The Thirteenth Floor 2013: Oblivion 2016: Midnight Special 2018: Cowboy & Indiana
Televisiereekse 1990: Tribes
Televisierolprente Mogadishu, Minnesota
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1962 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu