Earle Hyman (11 Oktober 1926 – 17 November 2017) was 'n Afro-Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Cosby Show (1984) en Thundercats (1985).
Filmografie Rolprente 1966: Afrikaneren 2008: Blacklist: Recovering the Life of Canada Lee
Televisiereekse 1984: The Cosby Show 1985: Thundercats 1994: Seier'n er vår
Televisierolprente 1959: The Green Pastures 1967: The Winter's Tale 1968: Macbeth 1982: Long Day's Journey Into Night 1985: The Life & Adventures of Santa Claus 2000: The Moving of Sophia Myles
Video's 1979: Julius Caesar 1987: Thundercats Ho! The Movie 2016: How Shakespeare Changed My Life
Eksterne skakels
Kategorie:Afro-Amerikaners Kategorie:Geboortes in 1926 Kategorie:Sterftes in 2017 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu