Ricardo Hurtado (gebore 22 Augustus 1999) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Goldbergs (2013), School of Rock (2016), Glimpse (2017), en The Mick (2017).

Filmografie Televisiereekse 2013: The Goldbergs 2016: School of Rock 2017: Glimpse 2017: The Mick

Televisierolprente 2017: Jojo Siwa: My World 2017: Nickelodeon's Ultimate Halloween Haunted House

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1999 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu