Toby Huss (gebore 9 Desember 1966) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Rescue Dawn (2006) en in die televisiereekse King of the Hill (1997) en Halt and Catch Fire (2014).
Filmografie Rolprente 1999: The Wetonkawa Flash 2006: Rescue Dawn 2016: Heaven's Floor City of Lies
Televisiereekse 1992: The Adventures of Pete & Pete 1997: King of the Hill 1998: The Army Show 2000: Nikki 2003: Carnivàle 2003: Reno 911! 2014: Halt and Catch Fire 2015: Sin City Saints 2017: Brockmire 2017: Tarantula 2018: Sacred Lies
Televisierolprente 1999: The Duplex 1999: Curbside 2011: Rip City
Video's 1996: I Want My MTV 1997: Sheryl Crow: A Change Would Do You Good, Version 2 2003: The Making of 'King of the Hill'
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1966 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu