Miko Hughes (gebore 22 Februarie 1986) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pet Sematary (1989), Kindergarten Cop (1990), New Nightmare (1994), en Mercury Rising (1998).

Filmografie Rolprente 1989: Pet Sematary 1990: Kindergarten Cop 1993: Jack the Bear 1994: New Nightmare 1998: Mercury Rising 1999: One Last Flight 2000: Escape to Grizzly Mountain 2001: Magic Rock 2011: Remains 2013: Chilling Visions: 5 Senses of Fear 2018: FredHeads: The Documentary 2019: The Untold Story A City of Shoulders and Noses William Froste

Televisiereekse 1995: Life with Louie 2006: Child Star Confidential

Televisierolprente 1994: Natural Selection 1998: The Puppies Present Incredible Animal Tales 2011: Chiller 13: Horror's Creepiest Kids

Video's 1999: Watch the Mercury Rising

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu