Whip Hubley (gebore 28 Augustus 1958) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Top Gun (1986), Species (1995), Executive Decision (1996), en A Cinderella Story (2004).

Filmografie Rolprente 1986: Top Gun 1987: Russkies 1991: Desire and Hell at Sunset Motel 1994: Unveiled 1995: Species 1996: Executive Decision 1996: Black Scorpion II: Aftershock 2002: Fangs 2004: A Cinderella Story 2009: Homeland 2013: Drones

Televisiereekse 1994: Dead at 21 1995: Flipper 2007: ElisaVictoriaTV

Televisierolprente 1992: Devlin 1993: Lake Consequence 1994: Someone Else's Child

Video's 1986: Top Gun: Survival Training

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu