Gavin Houston (gebore 10 Desember 1977) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rol in die televisiereeks The Haves and the Have Nots (2013).

Filmografie Televisiereekse 2013: The Haves and the Have Nots

Televisierolprente 2014: Presumed Dead in Paradise 2016: The Secret She Kept

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu