Russell Hornsby (gebore 15 Mei 1974) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Meet the Parents (2000), Big Fat Liar (2002), After the Sunset (2004), en Fences (2016).
Filmografie Rolprente 2000: Meet the Parents 2002: Big Fat Liar 2004: After the Sunset 2006: Forgiven 2007: Stuck 2016: Fences 2018: The Hate U Give
Televisiereekse 2000: Gideon's Crossing 2002: Haunted 2003: Playmakers 2006: Lincoln Heights 2011: Grimm 2018: Seven Seconds
Video's 2008: Dear Me 2011: Grimm: David Giuntoli Profile 2011: Grimm: Grimm Fairytales 2011: Grimm: Grimm Makeup & VFX
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1969