Ward Horton (gebore 14 Januarie 1976) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Wolf of Wall Street (2013), Annabelle (2014), en Midnighters (2017), en in die televisiereeks Pure Genius (2016).

Filmografie Rolprente 2013: The Wolf of Wall Street 2014: Annabelle 2015: Alto 2017: Midnighters Queen of Glory

Televisiereekse 2016: Pure Genius 2018: Stand-In Staff

Televisierolprente Mooch

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu