Mark Holton (gebore 2 April 1958) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pee-wee's Big Adventure (1985), The Naked Gun: From the Files of Police Squad! (1988), A League of Their Own (1992), en Leprechaun (1993).

Filmografie Rolprente 1985: Pee-wee's Big Adventure 1988: The Naked Gun: From the Files of Police Squad! 1990: Grandpa 1992: A League of Their Own 1993: Leprechaun 2006: Hoboken Hollow

Televisierolprente 2006: Dreamweaver Leprechaun Returns

Video's 2003: Gacy

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1958 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu