Blake Hood is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Easy A (2010) en in die televisiereekse The Young and the Restless (1973), 90210 (2008), en The Vampire Diaries (2009).

Filmografie Rolprente 2010: Easy A

Televisiereekse 1973: The Young and the Restless 2008: 90210 2009: The Vampire Diaries

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1985