Brendan Hines (gebore 28 Desember 1976) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Terminator: The Sarah Connor Chronicles (2008), The Middleman (2008), Covert Affairs (2010), en The Tick (2017).
Filmografie Rolprente 2001: Ordinary Sinner 2002: True Dreams 2007: Heavy Petting 2009: Deep in the Valley
Televisiereekse 2008: Terminator: The Sarah Connor Chronicles 2008: The Middleman 2009: Lie to Me 2010: Covert Affairs 2017: The Tick
Televisierolprente 2007: The Untitled Rob Roy Thomas Project 2013: Murder in Manhattan
Video's 2009: Lie to Me Season 1: The Truth About 'Lie to Me''' 2012: A Show of Brendan Hines''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu