Stephen Hillenburg (21 Augustus 1961 – 26 November 2018) was 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The SpongeBob SquarePants Movie (2004) en Tower Heist (2011), en in die televisiereekse Rocko's Modern Life (1993) en SpongeBob SquarePants (1999).
Filmografie Rolprente 2004: The SpongeBob SquarePants Movie 2011: Tower Heist 2015: The SpongeBob Movie: Sponge Out of Water 2020: The SpongeBob Movie: Sponge on the Run
Televisiereekse 1993: Rocko's Modern Life 1999: SpongeBob SquarePants
Televisierolprente 2007: Diggs Tailwagger
Video's 2002: SpongeBob SquarePants: Nautical Nonsense 2002: SpongeBob SquarePants: Sponge Buddies 2003: Everybody's Talking: The Voices of Spongebob Squarepants 2003: The Origin of Spongebob Squarepants 2005: Case of the Sponge 'Bob''' 2017: SpongeBob SquarePants: Sea Side Story''
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse animasiekunstenaars Kategorie:Amerikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Geboortes in 1961 Kategorie:Sterftes in 2018 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse sjefs