Dulé Hill (gebore 3 Mei 1975) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Holes (2003) en The Guardian (2006), en in die televisiereekse The West Wing (1999) en Psych (2006).

Filmografie Rolprente 2003: Holes 2006: The Guardian 2011: Stars & Music American Tap

Televisiereekse 1993: CityKids 1999: The West Wing 2003: Celebrity Poker Showdown 2006: Psych 2009: Live in 5 2017: Doubt 2018: Suits

Televisierolprente 1997: The Ditchdigger's Daughters 2002: The West Wing Documentary Special 2017: Psych: The Movie

Video's 2007: The Making of 'Whisper''' 2016: Justice For Vets PSA''

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1970's Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1975