Tad Hilgenbrink (gebore 9 Oktober 1981) is 'n Amerikaanse akteur en kinematograaf. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Curiosity of Chance (2006), Epic Movie (2007), en Amusement (2008).

Filmografie Rolprente 2006: The Curiosity of Chance 2007: Epic Movie 2008: Amusement 2009: H2O Extreme

Video's 2005: American Pie Presents: Band Camp 2005: Band Camp Dirty Diary: American Pie Presents Band Camp DVD 2008: Lost Boys: The Tribe 2009: The Last Low Tide 2009: The Hills Run Red 2009: It's Not Real Until You Shoot It: Making HILLS RUN RED

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu