Adam Hicks (gebore 28 November 1992) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente How to Eat Fried Worms (2006) en The Boy Next Door (2015), en in die televisiereeks Zeke and Luther (2009).

Filmografie Rolprente 2005: Down and Derby 2005: The 12 Dogs of Christmas 2006: How to Eat Fried Worms 2015: The Boy Next Door 2015: Up on the Wooftop

Televisiereekse 2000: Titus 2009: Zeke and Luther 2010: Pair of Kings 2011: PrankStars 2012: TRYathlon 2016: Freakish

Televisierolprente 2011: Lemonade Mouth

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu