Edward Hibbert (gebore 9 September 1955) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The First Wives Club (1996), Everyone Says I Love You (1996), en The Prestige (2006), en in die televisiereeks Earthworm Jim (1995).
Filmografie Rolprente 1996: The First Wives Club 1996: Everyone Says I Love You 2001: Friends and Family 2006: The Prestige 2009: Taking Woodstock 2014: James McNeill Whistler and the Case for Beauty
Televisiereekse 1995: Earthworm Jim 1998: Fantasy Island 2002: Ruby
Televisierolprente 1981: Thank You, P.G. Wodehouse
Video's 2004: Bulldog Crazy 2004: A Conversation with Art Director Roy Christopher 2004: The Crane Brothers Remember Season 3
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1955 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu