Whit Hertford (gebore 2 November 1978) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Nightmare on Elm Street 5: The Dream Child (1989), Jurassic Park (1993), en The Perfect 46 (2014).
Filmografie Rolprente 1989: A Nightmare on Elm Street 5: The Dream Child 1993: Jurassic Park 2012: Dream World 2014: The Perfect 46
Televisiereekse 1988: Family Man
Televisierolprente 1987: Home Fires 1993: Jonny's Golden Quest
Video's 2011: Happy Place 2013: Imagine Dragons: On Top of the World
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu