Peter Hermann (gebore 15 Augustus 1967) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente United 93 (2006), Edge of Darkness (2010), Trouble with the Curve (2012), en Philomena (2013).

Filmografie Rolprente 2006: United 93 2010: Edge of Darkness 2012: Trouble with the Curve 2013: Philomena

Televisiereekse 2006: Angela's Eyes 2008: Cashmere Mafia 2015: Younger

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu