Elden Henson (gebore 30 Augustus 1977) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Mighty Ducks (1992), Idle Hands (1999), en Deja Vu (2006), en in die televisiereeks Daredevil (2015).
Filmografie Rolprente 1992: The Mighty Ducks 1998: The Mighty 1999: Idle Hands 2002: Cheats 2003: The Battle of Shaker Heights 2004: The Butterfly Effect 2006: Deja Vu 2018: Spivak
Televisiereekse 2015: Daredevil
Televisierolprente 1999: A Gift of Love: The Daniel Huffman Story
Video's 1999: The Making of 'The Mighty''' 2015: Utilitarian Chic: Makeup and Costumes 2015: The Propos Team: Mockingjay Propaganda Films''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu