John Henson (gebore 11 Julie 1967) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Stag (1997) en in die televisiereekse Talk Soup (1991) en My Name Is Earl (2005).

Filmografie Rolprente 1997: Stag

Televisiereekse 1991: Talk Soup 1994: Two Drink Minimum 1998: The Best Commercials You've Never Seen 2004: The John Henson Project 2005: My Name Is Earl 2005: Watch This! 2008: Wipeout 2011: Winter Wipeout 2015: Halloween Baking Championship 2017: iWitness

Televisierolprente 1999: The Television Show with John Henson 2000: Bar Hopping 2006: The Best of Talk Soup 2013: World's Funniest Animal Commercials

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu