John Hensley (gebore 29 Augustus 1977) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Teeth (2007) en Shutter (2008), en in die televisiereekse Witchblade (2001) en Nip/Tuck (2003).

Filmografie Rolprente 2001: Campfire Stories 2004: Peoples 2007: Teeth 2008: Shutter

Televisiereekse 2000: Madigan Men 2001: Witchblade 2003: Nip/Tuck

Video's 2004: Giving Drama a Facelift 2011: Hostel: Part III

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu