Dwight Henry (* 1962) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Beasts of the Southern Wild (2012), 12 Years a Slave (2013), Undying (2017), en Sexual Healing.

Filmografie Rolprente 2012: Beasts of the Southern Wild 2013: 12 Years a Slave 2017: Undying 2018: Easy Does It Sexual Healing

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse entrepreneurs Kategorie:Geboortes in 1962 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu