Brian Tyree Henry (gebore 31 Maart 1982) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Boardwalk Empire (2010), Vice Principals (2016), This Is Us (2016), en Atlanta (2016).
Filmografie Rolprente 2018: Family 2019: Superintelligence 2021: The Woman in the Window
Televisiereekse 2010: Boardwalk Empire 2016: Vice Principals 2016: This Is Us 2016: Atlanta
Televisierolprente 2009: Last of the Ninth
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu