Lorenzo James Henrie (gebore 29 Junie 1993) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Star Trek (2009) en Paul Blart: Mall Cop 2 (2015), en in die televisiereekse Agents of S.H.I.E.L.D. (2013) en Fear the Walking Dead (2015).
Filmografie Rolprente 2009: Star Trek 2015: Paul Blart: Mall Cop 2 2016: Riding 79 2016: Warrior Road
Televisiereekse 2013: Agents of S.H.I.E.L.D. 2015: Fear the Walking Dead
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu